Listeners:
Top listeners:
Mielie FM 2 Mielie FM 2
Die Wildshuis - Ons spesialiseer in wildsverwerking en maak wildswors buite die jagseisoen. Ons bied 'n verskeidenheid smaakvolle wors, soos kerrie en perske, pepperdew en feta, cherry en haloumi, gewone boerewors, jalapeno en kaas, vlakvark en kaas, en vlakvark jalapeno en kaas. Ons het ook wildspasteie beskikbaar.