ALR Plumbing

Background
ALR Plumbing
Description

By ALR Plumbing bied ons 'n wye verskeidenheid loodgietersdienste aan, insluitend instandhouding, herstel van lekkasies, en die oplos van verstoppings in dreine. Ons is ook gespesialiseerd in die herstel van gebarste pype, opknappings van badkamers & kombuise, en die installering van gryswaterstelsels en waterreserwe stelsels. Verder bied ons oplossings vir sonkrag geisers en sonkrag swembad verwarming. Ons is jou betroubare keuse vir enige loodgieterverwante behoeftes, en bied gratis kwotasies aan vir al ons dienste.

Phone
0725381782
Address
Langenhovenpark
Bloemfontein
ZIP Code
9301

Image

LISTEN ON OUR APP